Dis hoe olifante mekaar groet, en herken

Afrika olifante deel ‘n sogenaamde “trop-reuk” wat dit vir hulle maklik maak om lede van hul eie trop te herken. Dié het meer te doen met die bakterie wat hulle aan mekaar afvee gedurende hul rituele groetsesssies as die feit dat hulle dalk verwant mag wees. Dié olifante is ook besonders goed daarmee om ‘n mens se spoor te volg, sê bewaringskundige dr. Katharina von Dürckheim van die Universiteit Stellenbosch. Sy het die kwessie ondersoek vir haar doktoraat…