‘Dis Hamas se skuld’

Die woordvoerder van die Israelse weermag, luitenant-kolonel Peter Lerner sê die oorlog het hervat. Hy voeg by dat Hamas die een is wat die ooreenkoms verbreek het. Die weermag beweer Hamas het missiele afgevuur.