Dis goed dat NSFAS gereeld verslag moet doen
Die DA verwelkom die besluit van die parlementêre portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys dat die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente maandeliks ‘n verslag by die Parlement moet indien. Die skema het die komitee ingelig dat die 3,8 miljard Suid-Afrikaanse rand leningskema om studente te ondersteun wat voorheen oorgesien is, dalk nie sal realiseer nie. Mathlodi Maseko van die DA sê dit lyk asof die skema se inligtings- en kommunikasietegnologiestelsels nie die leningsaansoeke kan hanteer nie: