Dis die Kaap van Storms
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak ses-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën en skadelike golwe, wat vandag tot oorstromings en moontlike modderstortings in Kaapstad kan lei. ’n Reeks kouefronte gaan die provinsie hierdie week tref. Sonica Lategan van die stad se ramprisikobestuursentrum sê die voorspelling sal waarskynlik die uitwerking van die gure weer wat tot dusver ervaar is vererger: