Direkteur van NVG sê dit is nie in krisis gedompel

Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings in Suid-Afrika, Shamila Batohi, sê daar sal baie werk van die staatskapingskommissie van ondersoek af kom. Daar is tans nog geen sake waarop die Ondersoekdirektoraat ooreengekom het nie. Batohi sê die aard en omvang van staatskapingskorrupsie vra bykomende vaardighede en bekwaamheid.