Dinge lyk nat vir Donderdag en Vrydag…

Vooruitsigte vir reën na die einde van die week toe lyk volgens weerkenner en suideboer George van die Merwe uiters belowend. Hy sê daar is ook kans dat die stelsels langer kan duur, tot in volgende week.