Die wêreld beweeg in chaos in – Guterres

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku die wêreld gaan ʼn tydperk van chaos binne met ʼn diep verdeelde VN-veiligheidsraad wat nie ernstige sake soos die Israel-Hamas-oorlog kan hanteer nie. Hy het sy prioriteite vir die jaar in die Algemene Vergadering bekend gemaak. Guterres sê in vandag se wêreld vol beroeringe verg dit ʼn bewustelike, dapper en selfs radikale optrede om vrede te bewerkstellig. Hy sê dis die mensdom se grootste verantwoordelikheid: