Die vierpotiges bibber ook van die koue

Met die bibberkoue en erge winde oral in Namibië, kry die diere ook koud. Die Namibiese Meteorologiese Diens en die Dierebeskermings-vereniging doen ‘n beroep op Namibiërs om hul diere teen die yskoue en winderige weerstoestande te beskerm.  As jy van jy ou komberse wil ontslae raak, skenk dit aan ‘n plaaslike liefdadigheidsorganisasie of diere-skuiling wat staat maak op skenkings om hul vierpotige vriende warm te hou. Hanna Rhodin, die DBV se nasionale direkteur het  met Kosmos 94.1 Nuus gesels…