Die veldbrande in die Dordabis-omgewing geblusOctober 30, 2021

Ná die onlangse verwoestende veldbrande in die Dordabis-omgewing het sommige dele ligte reën gehad. Die boere het gehoop op meer reën, maar hulle is dankbaar dat die vure geblus is. Iris Stehn, ‘n boer in die gebied het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *