Die storie van die Rus, die egpaar, die vrot polisie en die dagga-beleggings

Die saak waar die speurder van Nampol se kriminele-ondersoekdepartement vroeg in Januarie gearresteer is op klagte van omkopery, kom weer volgende week Woensdag in die laerhof voort. Intussen berig City Press in die buurland dat die saak korrupsie in veral Nampol blootlê… Yanna Smith het die besonderhede…