Die SA verkiesing en die mark se vertoning

Alle oë is op die finansiele sektor met die verkiesing tans in Suid-Afrika. Die Suid-Afrikaanse rand, en dus die Namibiese Dollar was 14 teenoor die Amerikaanse dollar in 2019 met die verkiesing daardie jaar en vannogend was dit net meer as 18. Volgens Dr. Roelof Botha die Ekonomiese raadgewer by Optimum Belegging in Suid Afrika is dit nie so ‘n slegte vertoning soos wat uitgemaak word nie omdat die rand net met 0.4% verswak het jaar op jaar. Botha het sy voorspelling aan Kosmos 94.1 gegee sou die ANC verloor.

Botha het ook gesê die ANC se waarde is nog gekoppel aan diegene soos oud-president Nelson Mandela en daarom gaan die waarde van die Suid-Afrikaanse rand dalk beter vertoon na die verskiesing.