Die kwessie van grondhervorming, hervestiging en ondersteuning

Reaksie word ontvang op kommer in die buurland oor die ANC-regering se trae pas met grondhervorming. Daar word beaam dat die oordrag van grond nie opgevolg word met enige ondersteuning nie en dus is produktiwiteit amper op nul. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Erastus Ngaruka, die tegniese adviseur vir Agribank se adviesdienste, oor die plaaslike uitdagings.

Ngaruka sê Agribank staan die boere by. Hy verduidelik.