Die kraaie gaap in Kaapstad

Die kraaie gaap in Kaapstad. Die Suid-Arikaanse Weerdiens het ‘n gewaarsku dat Kaapstad baie tot bloedig warm die naweek sal wees. Chantel Alexander van Stad Kaapstad se ramprisikobestuur, maan inwoners om die nodige voorsorgmaatreëls teen die hitte te tref. Sy gee ‘n paar wenke om veilig te bly.