Die gewilde bosmark word vandag by Finkenstein gehouNovember 13, 2021

Die gewilde bosmark word vandag weer by Finkenstein buite Windhoek gehou.
Daar is baie dinge om te doen en lekker eet en drinkgoed vir die hele familie. Birgit
Von Ludwiger die organiseerder van die bosmark het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *