Die era vir hernubares het aangebreek

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê die era van fossielbrandstowwe is verby. Maar, dit is nodig dat billike befondsing vir hernubare energie geskep word en dat dit regverdig uitgerol word.