Die Bokke doen dit weerAugust 15, 2021

Rugby . . . Die Springbokke het die eerste toets teen die Pumas van Argentinië in die rugbykampioenskapsreeks in Gqeberha met 32-12 gewen. Die rustydtelling was 21-9.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *