Die aantal Covid-19-pasiënte het die afgelope maande gestyg
Die aantal Covid-19-pasiënte wat gehospitaliseer moet word, het oor die afgelope maande gestyg. Dit maak dit moeilik vir gesondheidswerkers weens ‘n gebrek aan personeel by gesondheidsgeriewe. Die Namibiese gesondheidsminister, dr Kalumbi Shangula het gesê ekstra toerusting is aangekoop.