Didiza moet Agri-BEE skrap

Sakeliga het die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, amptelik versoek om die AgriBEE-afdwingingsplan teen volgende Vrydag te skrap. Die sake-organisasie beskuldig die departement dat hy dit in die geheim ingestel het. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, sê die plan is skadelik en sal invoer en uitvoer beperk tot die rassesamestelling van maatskappye: