Diamond Coast jagresies eindig by Lüderitz

Die Diamond Coast seiljagresies het by Lüderitz geëindig. Skipper Kevin webb en sy span op die vaartuig Banjo was in eerste plek.  Die 400 seemyl avontuur wat in St Helenabaai begin het, was oop vir beide plaaslike en internasionale matrose met kwalifiserende bote en sertifikate.