Diagnolab skenk 100 000 sanitêre doekies aan streke

Die hoof uitvoerende beampte van die Diagnolab, Hambeleleni Matsi, sê geen kind moet hul opvoeding misloop weens menstruasie nie. Diagnolab het 100 000 sanitêre doekies aan streeksgoewers geskenk, wat dit aan leerders in hul onderskeie streke gaan uitdeel. Die skenking vier ook Menstruele Higiënedag, ’n jaarlikse bewusmakingsdag op 28 Mei om die belangrikheid van goeie menstruele higiënebestuur op wêreldvlak te beklemtoon. Hambeleleni Matsi praat by die oorhandiging