DeSantis dreig met tronk langs Disney World
Die goewerneur van Florida, Ron DeSantis, het wenkbroue laat lig toe hy gesels het oor presies wat om te doen met die stuk grond langs Disney World. Hy het onlangs gepoog om beheer te neem oor Reedy Creek, die grond wat Disney daar besit maar het misluk toe Disney hom uitoorlê. Disney is sedert 1967 redelik onafhanklik van Florida-wetgewing en DeSantis wou dit verander. Nou dreig hy om moontlik ‘n tronk langsaan op te rig…