Demokrasie, 6 Januarie haal CBS-debat

Die twee vise-presidentskandidate in die VSA, JD Vance en Mike Walz se debat is afgehandel. Dit was uiters beleefd en het op beleid gefokus. CBS News het dit aangebied en aan Vance gevra op hy die stemmery sou sertifiseer, ongeag die uitslag, veral na 6 Januarie 2020.

Maar, Vance meen daar is wel bedreigings vir demokrasie. 

Demokraat Tim Walz het in antwoord gesê die waarheid moet vertel word.