Delgado-domisilie uitspraak vandag

Die Hooggeregshof in die hoofstad sal na verwagting nou sy uitspraak in die saak waar Guillermo Delgado, wat ‘n Mexikaanse burger is wat in ‘n gay huwelik met ‘n Namibiër is, appelleer teen die weiering van sy domisilie wat hy meer as tien jaar reeds in die gehad het. Delgado se prokureur, Uno Katjipuka, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…