Deernis verlof vertraag Unam-studente se punte
Unam-studente op die fasiliteit se hoofkampus ervaar vertragings in die vrystelling van hulle punte. Hierdie kwessie raak veral studente in die rekeningkundige skool, wat voel hulle is in die duister gelaat oor hul akademiese vordering. Blykbaar was die dosent wat verantwoordelik was daarvoor op deernis verlof na ‘n familie-sterfte. Universiteitswoordvoerder, Simon Namesho.