De Jager gesels oor aanplantings in die Oekraïne

Daar is kommer oor voedselsekerheid met die oorlog in die Oekraïne. Daar is die bekende redes soos sanksies en uitvoere en meer, maar, meer as ‘n jaar in die oorlog in, is daar kommer oor hoeveel boere in die afgelope seisoene aangeplant met die konflik wat in die land woed. Dr. Theo de Jager, die voorsitter van die Wêreld Boere-organisasie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Hy sê die oeste sal nie voldoen aan die vraag nie wat die prys kan opstoot.