DBV vra dat mense eerder aanneem as om te koop

Die DBV is tans besig met talle projekte na ‘n uiters besige feesseisoen waar diere tradisioneel wegraak. Volgens die nasionale direkteur Hanna Rhodin sê daar is groot opgewondenheid oor wat voorlê vir die beste praktyke vir dierewelsyn.