David Nuyoma is nuwe Capricorn-hoofNovember 15, 2023

Die Capricorn-groep het die oud-hoof van die Regeringsinstellings Pensioenfonds David Nuyoma as sy hoof uitvoerende beampte aangestel. Die raad het die aanstelling goedgekeur. Marlize Horn van die groep, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.