Danny Care tree uit internasionale rugby uit

Engeland en Harlequins se skrumskakel, Danny Care, gaan uit internasionale rugby tree. Die 37-jarige Care het vroeër die maand slegs die sesde speler geword wat 100 toetse vir Engeland gespeel het toe hy in hul Sesnasies-oorwinning oor Ierland van die plaasvervangerbank opgedraf het. Hy het in 2008 sy debuut vir Engeland gemaak. Care sê dit was wonderlik om sy land vir 16 jaar te kon verteenwoordig: