Dagga-beleid: dit sal nog ‘n tydjie neemAugust 2, 2021
Daar is steeds geen nuwe inligting in verband met die gesondheidsministerie se vraag na openbare insette na die wettiging van dagga in Namibië nie. Insette moes reeds November verlede jaar ingedien wees. Johannes Gaeseb, die registrateur van die Namibiese Medisyne Reguleringsraad sê die dokument is oorhandig aan die kabinet.