Daar’s nie betekenisvolle ontwikkeling nie
Dit is deur die gesondheidsministerie bevestig dat 1 101 Namibiese burgers in die afgelope vier jaar dood is aan wanvoeding. Die basiese inkomste-toelaag is weer in die nuus na die aankondiging deur minister Kalumbi Shangula. Die LPM-party sê die syfer is heeltemal onaanvaarbaar. Woordvoerder Lifalaza Simataa.