Daar’s geen opleiding vir die sny van edelstene nie, dis fopnuus

Die handelsministerie sê ‘n advertensie deur die Usakos-dorpsraad dat daar opleiding in die sny van edelstene deur die ministerie aangebied word, is fopnuus. Elijah Mukobonda, woordvoerder van die ministerie het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.