Daar was nie eksamens beplan nie – Steenkamp

Die ministerie van onderwys volg tans ‘n twee-semester skoolkalender en het ‘n einde-van-semester toetsreeks ingestel vir graad 4 tot graad 9. Die uitvoerende direkteur in die ministerie Sanet Steenkamp het gereageer op berigte dat eksamens gekanselleer is, wat sy sê is verkeerd omdat daar nooit eksamens neergelê is vir die betrokke grade nie. Steenkamp verduidelik…