Daar was magsmisbruik – SwartbooiJune 9, 2021
Die leier van die LPM, Bernadus Swartbooi sê daar was opsetlike misbruik van mag met betrekking tot die verkiesings van die bestuurskomitee van die Karas-streeksraad. Hy het by ‘n aanlyn-nuuskonferensie gepraat.