Daar is nie genoeg nuwe data vir NDP6 nie

Die Nasionale Beplanningskommissie is tans in die proses om die sesde nasionale ontwikkelingsplan op te stel. Dit is die laaste plan ingevolge die regering se Visie 2030. Die formuleringsproses vir NDP6 word op 22 Junie bekend gestel met wyer konsultasies wat daarna sal begin. Ekonoom Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad sê dis alles goed en wel maar, daar is nie genoeg nuwe data beskikbaar nie. Hy verduidelik.