Daar is net genoeg bloedvoorraad vir 5 dae

Die Bloedoortappingsdiens van Namibië het steeds beperkte eenhede bloed en met die langnaweek is die vraag na bloed altyd hoër. Die bloedbank ervaar steeds ‘n nasionale tekort aan bloed na die feesseisoen wat dit vir hulle moeilik maak om in die vraag van hospitale te voorsien. Diegene wat in aanmerking kom om bloed te skenk, word versoek om dit te doen. Titus Shivute, woordvoerder van die diens …