Daar is geen N$20m begroting vir onafhanklikheid nie

Daar is melding gemaak op Twitter dat 20 miljoen Namibiese dollar opsy gesit is vir die herdenking van Namibië se onafhanklikheid op 21 Maart vanjaar. Vrae het onmiddellik ontstaan, veral met die huidige ekonomiese uitdagings wat selfs veroorsaak het dat die sensus afgelas is. Die uitvoerende direkteur by die ministerie van inligting Mbeuta Ua-Ndjarakana het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat daar geen so bepaling is nie. Hy verduidelik.