DA reageer op verkiesingsdatum

Die DA sê die aankondiging van die verkiesingsdatum begin die aftel na ʼn geskiedkundige oomblik waar Suid-Afrika geleentheid kry om homself te red van 30 jaar se ANC-mislukking, -korrupsie en -staatskaping. President Cyril Ramaphosa het amptelik aangekondig dat die algemene verkiesing op 29 Mei sal plaasvind. Die DA-leier, John Steenhuisen, sê hierdie verkiesing is ʼn keerpunt vir die land en kom op ʼn tydstip waar die nasie dit die nodigste het: