DA gebruik ander partye as pionne in sy koalisies

Die United Democratic Movement verwerp die DA se voorgestelde koalisieverdrag voor 2024 se algemene verkiesing. Die nuutverkose leier van die DA, John Steenhuisen, het verlede week onderneem om, soos hy dit beskryf het, te voorkom dat die ANC en die EFF se oordeelsdagkoalisie gedurende die verkiesing ʼn werklikheid word. Die leier van die UDM, Bantu Holomisa, vra die DA om nie ander partye as pionne te gebruik nie: