Cyril se staatsrede – nuwe reëls in parlement

Die buurland se parlement het ‘n stel nuwe gesamentlike reëls ingestel wat ontwerp is om gesamentlike sittings van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies te reguleer, en ontwrigtings verbied. Die jaarlikse Staatsrede vind môre plaas en word vir die derde keer in die Kaapstadse stadsaal gehou. ‘n Bedrag van 6,5 miljoen Suid-Afrikaanse rand is vir die geleentheid begroot. Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die nuwe gesamentlike reëls is daarop gemik om orde en goeie gedrag in die Raad te verseker: