Cyril sê hulle doen alles om van die gryslys af te kom

President Cyril Ramaphosa het die versekering gegee Suid-Afrika werk hard daaraan om te verseker hy word van die gryslys afgehaal. Die Finansiële Aksie-taakspan het die land op die gryslys geplaas omdat hy nie ten volle voldoen het nie aan die internasionale standaarde oor die voorkoming van geldwassery, finansiering van terrorisme en vermenigvuldigende finansiering. Volgens Ramaphosa is talle belanghebbendes daarby betrokke om ʼn versnelde proses te verseker: