Cyril sê die DA wil die land aan supermoondhede uitverkoop
Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, beskuldig die DA dat hy probeer om Suid-Afrika se demokrasie aan die VSA uit te verkoop. Dit volg nadat die amptelike opposisie die VSA en verskeie ander lande, insluitend die Europese Unie, versoek het om te help om onafhanklike binnelandse waarnemers te verskaf in aanloop tot die 29 Mei-verkiesing. Ramaphosa sê die DA wil die land aan supermoondhede uitverkoop: