Cyril ken Solisi, Ellis, hoogste orde toe
Twee van Suid Afrika se bekendste en grootste sportsterre is vroeër vandag deur President Cyril Ramaphosa vereer vir hul rol in die opbou van die samelewing. Ramaphosa het vanoggend, tydens ‘n swierige geleentheid in Pretoria, die nasionale orde aan Springbok-kaptein Siya Kolisi en Banyana Banyana afrigter, Desiree Ellis toegeken. Fritz Platt doen verslag.