Cyril: Beurkrag kniehalter beleggings

President Cyril Ramaphosa verwag die mobilisering van 2 000 miljard Suid-Afrikaanse rand se beleggings in ekonomie binne die volgende vyf jaar. Hy het met afgevaardigdes gepraat op die vyfde jaarlikse Suid-Afrikaanse beleggingskonferensie in Sandton, Johannesburg. Ramaphosa sê hy besef die land staan voor uitdagings, waar onder beurtkrag en plasing op die gryslys. Hy bevestig die uitdagings het beleggersvertroue ‘n knou gegee. Ramaphosa het aan beleggers gesê hy glo egter die land bied ‘n rykdom geleenthede.