CR-17: Cyril het Grondwet oortree
Voormalige hoofregter Mogoeng Mogoeng sê president Cyril Ramaphosa moes bekend gemaak het wie sy CR17-veldtog befonds. Mogoeng sê Ramaphosa het teenstrydig met die Grondwet opgetree toe hy die CR17-bankstate verseël en teen die gewese Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, geveg het om te keer dat die waarheid openbaar gemaak word: