Covid: Pandemie was meer as gesondheidskrisis

Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus sê soos die wêreld moontlik na die einde van die Covid-pandemie beweeg, het die pandemie homself bewys as nie net ‘n gesondheidskrisis nie.