Cosatu waarsku werkers oor M-pokke, een reeds in SA dood
Cosatu doen ‘n beroep op werkers om versigtig te wees ná die uitbreking van A-pokke. Dit volg nadat die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, twee gevalle in Gauteng en drie in KwaZulu-Natal bevestig het, wat tot een sterfte gelei het. Simptome sluit in ‘n uitslag, koors en moegheid, met vel-tot-vel en seksuele kontak as belangrikste maniere van oordrag. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, raai werkers aan om voorsorgmaatreëls te tref, aangesien die besmetting ‘n ernstige bedreiging inhou: