Cosatu verwerp verhoging van 3% vir politieke ampsdraers

Die Suid-Afrikaanse vakbond Cosatu het die voorgestelde salarisverhoging vir politieke ampsdraers verwerp. Dit volg nadat die Onafhanklike Kommissie oor die Vergoeding van Openbare Ampsdraers ‘n verhoging van 3 persent aanbeveel het. Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê die voorgestelde verhoging is onregverdig en ontmoedig werkers: