Cosatu verwelkom SA-minimumloonDecember 21, 2021

Cosatu in Suid-Afrika het die verhoogde minimum loon verwelkom. Die Nasionale Minimumloonkommissie het ‘n verhoging van inflasie plus 1 persent voorgestel. Dit beteken die minimum loon is vanaf volgende jaar 23 Suid-Afrikaanse rand per uur, pleks van 21 rand 69 sent. Matthew Parks van Cosatu sê dit is goeie nuus vir werkers:

Parks sê ondernemings wat nie die minimum-loon kan bekostig nie, kan om vryskelding aansoek doen:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *