Cosatu teen idee dat Eskom sy steenkool-kragstasies verkoop, gekant

Cosatu in Suid-Afrika verwerp ‘n voorstel dat Eskom sy ou steenkool-aangedrewe kragstasies aan die privaatsektor moet verkoop in ‘n poging om sy opwekkingsvermoë te verbeter en ekonomiese groei aan te wakker. ‘n Senior ekonoom van Mineraleraad, Bongani Motsa, het aan die parlement se Staande Komitee op Toewysings gesê die privaatsektor sal die ou aanlegte kan herkapitaliseer en elke kragstasie se energiebeskikbaarheid kan verhoog. Matthew Parks van Cosatu sê egter die vakverbond glo Eskom se kragkrisis kan reggestel word: