Cosatu ruk op vir werkers 

Cosatu in die buurland maak gereed vir ‘n Nasionale Dag van Optrede om werkers se regte te beskerm. Die federasie beplan landwye versetoptrede te midde van kommer oor werksverliese en ekonomiese uitdagings. Sy affiliasies sal veldtogte lei om afleggings in verskeie industrieë te voorkom. Mike Shingange van Cosatu beklemtoon hulle staan billike indiensnemingspraktyke voor: